af Nutritional Value Of Guavas 2017-12-20T09:49:27+00:00

Voedingswaarde van Guavas

Guavas, ‘n waardevolle bron van Vitamiene en Yster

Guavas het ‘n uiters hoë Vitamien C (askorbiensuur) inhoud. Heel vars koejawels is ook ‘n baie goeie bron van B-karoteen en yster en ‘n gemiddelde bron van kalsium en kalium. Hulle is ook ‘n goeie bron van dieetvesel. NB. Die vitamien C-inhoud van guavas bly merkwaardig stabiel wanneer dit ingemaak of gedroog word.

Die Voedingswaarde van Welbekende Wintervrugte