Die
Koejawel Produsente Vereniging het ‘n groot bewusmakingsveldtog
geloods as deel van ‘n bemarkingstrategie om die bedryf te
bevorder deur die verbruikersaanvraag te stimuleer vir koejawels
en koejawelprodukte. Die
uitslae van die aanvanklike veldtog was uitsonderlik met 17
miljoen geleenthede vir verbruikers om artikels daaroor te lees
of te luister. Koejawel inligting het in 3,5 miljoen tydskrifte/koerante
verskyn.
Die veldtog het die feit dat verbruikers regtig koejawels en
koejawel produkte geniet, uitgelig.
Die bemarkingsdryf is om gedurende 2009 openbare betrekkinge
aktiwiteite, verbruikerspromosie en aktiwiteite in winkels,
te versterk.
Besoek Nuus
vir meer inligting |